Sale!

Afrikaanse Alfabet Handskrif Reeks – 27 Boekies (420 Bladsye)

Original price was: R200,00.Current price is: R135,00.

’n Omvattende Afrikaanse alfabet handskrif reeks vir Graad 1 met 26 boekies, een vir elke letter van die alfabet. Elke boekie bevat 15 bladsye.

- +
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie Afrikaanse Alfabet Handskrif Reeks bestaan uit 26 aparte boekies, met een boekie vir elke letter van die alfabet.
Elke boekie bevat 15 doelgerigte bladsye, wat saam ’n totaal van 390 bladsye vorm.

+Potloodbeheer boekie van 30 bladsye.

Die reeks is spesifiek ontwerp vir Graad 1 leerders en fokus op die ontwikkeling van korrekte handskrif en skryfvaardighede. Leerders werk sistematies aan letterherkenning, klankbewustheid, beginletter-identifikasie en fynmotoriese vaardighede.

Elke letterboekie sluit aktiwiteite in soos:

  • Oefeninge om letters na te trek

  • Skryf van letters op lyntjies

  • Prent- en beginletter aktiwiteite

  • Inkleur- en inoefenaktiwiteite

  • Woorde wat met die betrokke letter begin

Hierdie reeks is geskik vir Graad 1 klaskamers, tuisonderrig en ekstra skrifoefening by die huis.

Afrikaanse Alfabet Handskrif Reeks – 27 Boekies (420 Bladsye)Afrikaanse Alfabet Handskrif Reeks – 27 Boekies (420 Bladsye)
Original price was: R200,00.Current price is: R135,00.
- +
Scroll to Top