Hierdie Lopende Skrif Alfabet Oefen Boek is perfek vir Graad 2 en 3-leerders wat wil leer hoe om elke letter van die alfabet in lopendeskrif te skryf
Die boek dek al die hoofletters en kleinletters van A tot Z
Elke bladsy het duidelike lyntjies om kinders te help om die letters mooi en netjies te oefen
Dit is ideaal vir beginners wat gemaklik wil raak met die vloeiende beweging van lopendeskrif
Dis ’n praktiese PDF wat jy maklik kan druk, en gebruik by die huis of in die klas
Goeie hulpmiddel vir onderwysers, ouers en enigeen wat wil help met skryfvaardighede






