Lopende Skrif Alfabet Woorde

R30,00

Oefen 4-6 woorde in lopende skrif per letter, met bypassende prentjies, natrekwoorde en spasie om selfstandig te skryf. 27 bladsye. Ideaal vir Graad 2 en 3 leerders.

- +
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie lopende skrif-werkboek is ontwerp vir Graad 2 en 3-leerders om volle woorde in lopende skrif te oefen.
Dit help om beide skryfvaardigheid en woordeskat te versterk.

Elke letterbladsy bevat:

  • 4–6 woorde wat op die betrokke letter fokus

  • ’n Klein prentjie vir elke woord

  • ’n Natrek-weergawe van elke woord

  • Spasie vir leerders om die woord selfstandig neer te skryf

Lopende Skrif Alfabet WoordeLopende Skrif Alfabet Woorde
R30,00
- +
Scroll to Top