Graad 2 en 3 Alfabet-boek met 52 bladsye. Kinders oefen hoofletters, kleinletters, name wat met die letter begin en woorde wat die letter in het. Hierdie boek help kinders om letters te herken, skryfvaardigheid te verbeter en woordeskat uit te brei op ’n prettige en praktiese manier.
Graad 3 taal
Lopende Skrif Alfabet Boek 2
R40,00
52-bladsy Alfabet-boek vir Graad 2 en 3 om letters, name en woorde te oefen.








